Kristy Swanson

Kristy Swanson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kristen Noel Swanson
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kristy Swanson (gebore 19 Desember 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ferris Bueller's Day Off (1986), Flowers in the Attic (1987), Buffy the Vampire Slayer (1992), en Dude, Where's My Car? (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy